Adoptions‎ > ‎

Adopt a Darling Doggie




Jakkalsie:
Sy is n jaar en n half oue Jack Russel. Haar eienaars het haar kom aflaai by die DBV omdat hulle nie langer vir haar kon sorg nie. Sy is energiek, liefdevol en klein maar getrain!

Jack is jaar oue Jack Russel wat as n rondloper naby Malmesbury op die N7 gevind is. Hy baie spelerig en vriendelik en natuurlik vol energie






FOR ADOPTIONS
PLEASE PHONE STEPHANIE:
TEL 022 492 2781

Please click here to read our adoption conditions
http://sites.google.com/a/swartlandwestcoastspca.co.za/spca/adoptions






n Chiuaua/Miniture pinscher kruising. Sy is n perfekte skoothondjie wat goed aan n leiband stap.


Terrier/Maltees kruising. Hy is n mannetjie van om en by 4 maande. Hy het n sterk persoonlikheid, is speelerig en ideaal om te leer van n jong ouderdom af