top of page

WHY HUMANE EDUCATION MATTERS

Teaching children about human rights, animal protection and environmental ethics develops more compassionate youth and creates a more humane, sustainable world for all life on earth.

At the Swartland SPCA we encourage children to visit our kennels and we present education programme at schools when possible and especially when we are tackling a Mass Animal Sterilisation Project.

Our KYK MOOI NA JOU DIERE video is an easy and effective way of bringing across the principles of the 5 Freedoms for Animals. The song is written and performed by Spyker Boonzaier.

n’ dier mag nie geskop of geslaan word nie

of met ander honde baklei in gevegte nie

n’ dier is jou kind en moet pyn vry lewe

sonder beserings, siektes en in vrede..

die regte inspuitings as hulle babatjies is

sodat hulle gesond kan groot word

sommer lekker perdfris!

Diere moet vry wees en hulle eie lewe ly

En nie toegesluit word

En mishandling kry..

Vry van gevaar dis jou belangrikste les

Die skiet van klappers, besige paaie en stress

‘n dier het die reg tot vryheid soos jy

Om te doen wat hy wil, met jou reels daarby.

Leer jou dier die regte gewoontes met discipline by..

Genoeg kos en water,

En jy sal a tonne liefde kry!!!

 

Chorus (Repeat) 

Hallo julle almal van Wyd en Suid

‘n dier is jou beste vriend dis ‘n feit,

So luister gou mooi na die song wat ons sing,

‘n dier kort liefde ja dis die begin..

 

Vry van dors en honger wees maak

Seker daar is water en iets lekker om te eet

Laat daar ruimte wees,

Vir jou dier om te baljaar

Genoeg oefening anders raak hy swaar,

So bewaar jou dier, soos jy na jouself kyk,

Dan sal hy jou respekteer tot ewigheid!!

 

 

Chorus:

Kyk mooi na jou diere en hulle kyk na jou

Gee hulle net liefde en hulle bly getrou

Kos en water en respek

Beskerming en ‘n slaapplek

Jou beste vriend tot in ewigheid..

So sing nou saam van Wyd en Suid.

 

 

Kyk mooi na jou diere

bottom of page